Introduction

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 2, 2015
Messages
2
Reaction score
0
Location
Robertson Wes Kaap
Bike
KTM 950 Adventure S
Hallo Almal
Baie dankie vir die aanvaarding by die forum. Ek het as kind op die plaas motorfiets gery en toe begin die grootmens lewe en dit bly eers bietjie agter. Na die afgelope 3 jaar se dreig het ek einde laas jaar vir my n KTM 950 adventure S gekoop en soek gereeld verskoning om te ry.
Cheers op nuwe hoofstuk.

Groetnis
Fanie
 
Top