Hentie & Deon DJ is besig om my om te praat!!!
klink great, hulle verstaan nie, ek probeer geld spaar vir honeymoon....
as daar n wil is,is daar n weg!!!
soos hentie sê, wat klaar is, is klaar
Fourie, ek wou dit vir riaan sê, maar as die vetseun op jou rug spring en n besemstok deur jou ore druk en jou ry soos n harley. gaan jou rug breek. :ricky:
Ahoy, soos deur Hentie bm versoek. Stel ek my nou self voor!
Ek is Fatboy gedoop deur Hentie bm(vetfourie of fabio), gelukkig kan ek bike ry. Julle moet asb geduldig wees met Hentie. :imaposer:
Hy is maar stadig...
Ek ry n GS 1200.