Recent content by gsa rider

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Hello all Wild dogs

    welkom spikkels, sy staan nou in jou garage so dis stap een, van hier af is dit 'to infinity and beyond' met daai varkie.
  2. G

    parte asb

    dankie optimus
  3. G

    parte asb

    Thanks stofdonkie ek sal jou bel more en by jou kom optel
  4. G

    parte asb

    volroom praat jy nou van my of die fiets? altwee kante toe is waar
  5. G

    parte asb

    wat soek jy vir die flikkerlig - ek vat hom dankie stofdonkie dis 'n begin>thanks vir die resize eisbein - jy weet mos - previously disadvantaged pc user.
  6. G

    parte asb

    hoe het ek die fotos so groot gekry??? toema nou kan julle die skade beter bekyk
  7. G

    parte asb

    mede gsa'ers!!!! Ek soek hulp asb.ekt my rieme styfgeloop laas jaar teen 'n geel datsun pulsar. Ek het seerder gekry as die varkie maar n paar goed soek ek nou om haar weer mooi te maak.Die geld was maar min na die dr's my ge fix het ma nous dit haar beurt. Om te begin kort ek 'n nuwe screen(ekt...
  8. G

    BMW Long Sleeve Tees - orders READY !!!

    i want some biza...will speak to surf and place a western cape order together.
  9. G

    gsa seat is gaar

    surf om pillon deel te lig is bleikbaar maklik.hulle sit net ekstra skuimrubber op agter en trek hom weer oor
  10. G

    gsa seat is gaar

    bald eagle van die forum het 'n shop in Durbanville.Ons wag vir materiaal dan sal ek 'n foto neem en julle wys hoe sy werk was.
  11. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    awesome job and very nice to have your own unique gs :thumleft:
  12. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    baia baaaaiieeee baie cool beebop hoe lank het die hele storie gevat? lyk of jy alles moes strip en fit
  13. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Surf het jy bonus gekry die maand? of drink jy net minder die maand
  14. G

    T Shirt BMW Long Sleeve

    when we order will it come in time for winter? How about a couple with GSA on the front? i will order 2x black please
  15. G

    1150 gsa seat

    dankie  ek sal laat weet of ek reggekom het. dis great want ek is ook in dville net die reen gaan my bietjie binne hou vandag
Top