Recent content by JapieB

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    What bike do you ride? - UPDATE 2013

    BMW F650 GS BMW R 1200 GS Adventure
  2. J

    2010 NORTH WEST BOSVARK BASH. Payment arrangements added Pg. 6!

    Ek het dit gevind Zetman - BOSVARK BASH. Dit klink whao. Jammer manne, ek sal dit nie kan meemaak nie. n "Driekie Beukes" verhaal (n Baie, baie tragiese verhaal).Sou bitter graag van die honne wou ontmoet. n Volgende keer.
  3. J

    Hey, Brink ek is hier

    Thanks Pêl :)
  4. J

    Hey, Brink ek is hier

    Waar in die noordweste?
  5. J

    Hey, Brink ek is hier

    Dis korrek ja, Union Section. Ken jy die geweste?
  6. J

    Newbie - Rooikat

    Baie welkom Maat!
  7. J

    Heyta... Stutut

    Baie welkom Maat!
  8. J

    Nuwe hond van Lichtenburg

    Baie welkom Maat
  9. J

    Hey, Brink ek is hier

    Is dit n goeie of n slegte ding.  :bueller:
  10. J

    Hey, Brink ek is hier

    Die soort wat jy in die doringbome kry
  11. J

    Ok here I go.......

    Baie Welkom! :3some:
  12. J

    New member - GREET ME FFS!!

    Baie welkom J, al is ek nuut myself.
  13. J

    Hey, Brink ek is hier

    Hallo almal. Ek is Japie van Swartklip in Limpopo, so 60 km van SunCity. Geniet die bikery ding baie, veral om ver te ry. Ry nou so amper 4 jaar. Sou net wou ry en ry en ry.... maar n ou moet seker werk en eet ok, ne! Ry meestal teerpad met my vrou. Was al Lesotho, George en Mosambiek (Bilene)...
Top