Hey guys,
I found my old screen of my GS, the standard one the bike comes out with.
Anybody interrested, make an offer or swop for beer or something!
Not gonna buy a bike anytime soon so if anyone wants it, let me know!
It was one the bike for about a month, will try to post pics tonight...
Ek wil van drie van my ou bande ontslae raak, die anakees was op die GS800 en die metzeler was op n 1200
Die anakees het so 9000 gedoen en die metzeler het so 8000 gedoen.
So maak n offer of ruil vi iets of so iets!
Michelin Anakee 150/70 R17
Michelin Anakee 90/90 - 21
Metzeler Tourance...
Hi julle,
Ek het n bags connection tour tank/tailbag te koop.
Prys R900 ohb
Sak is nog nooit gebruik nie, net uit die packaging uitgehaal om te sien.
Sak is in westering so bel my enige tyd na 5 op 0seven9 493 two one 41
BMW F800GS
11500km ODO
Bike was bought January 2011 from BMW George
Balance of 2yr unlimited km factory warranty
Balance of 3yr unlimited km roadside assistance
Colour:Lava Orange Metallic
ABS
Heated Grips
On-Board computer
Centre stand
Extras Fitted:
Barkbuster Handlebar Gaurds
Wild@Heart...
Hi Almal,
Ek het n BMW Rallye 2 baadjie met die Thermal Inner te koop.
Size 60
Baadjie is nog in 'n baie goeie kondisie!
Rede vir verkoop: Het 'n Rallye 3 baadjie aangeskaf!
Prys: R2500
Ek is van Vrydag tot sondag in kaapstad, so kan hom saambring as enige iemand belangstel!
Prys drop...