Recent content by Karate Kid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    HEAVY DUTY 4 mm tubes

    Het enige van julle manne ondervinding van die Bridgeton 4 mm heavy duty tubes ?  Ek het hulle nou op my KTM 990 gesit met Hydenau K60 tyres.  Gewoonlik ry ek op grondpaaie voorband 140 en agterband 160 tyre pressure.  Teerpad voorband 230 en agter 260 pressure.  Ek het TKC op voorband gehad...
  2. K

    Trax top box for KTM 990 - SOLD

    Hi , Het jy die mounting plate ook wat op die KTM 990 sal pas ?
  3. K

    2004 HONDA VARADERO te koop

    Ja  - die stories trek vinnig.  Het nou vir my 'n KTM 990 Adventurer gekoop.  Dis hoekom die Varadero nou in die mark is.  DIE klR is reeds verkoop.
  4. K

    2010 KTM 990 ADVENTURE FOR SALE

    Is die bike nog beskikbaar ? Ek stel belang en jy kan my kontak by e pos [email protected] of 0836327707.  Sal graag meer besonderhede wil hê.
  5. K

    Varadero Advice pse

    Ek het 'n KLR gehad wat ek laasweek verkoop het.  Dit was my grondpad fiets.  Fantastiese en betroubare fiets - net bietjie te swak as jy fullkit gelaai is vir langroetes.  Ek het 'n Varadero wat ek net vir teerpad gebruik want ek kom nie lekker met haar reg op grondpaaie nie - te swaar vir...
  6. K

    BMW 800 GS of KTM 990 ADV

    Ek is gemaklik met beide bikes omdat ek nie belangstel in jaag, wheelie en spin nie.  Bike moet net genoeg krag hê, betroubaar wees en ek wil myself net geniet.  Ek hoor net baie stories omtrent die 800 GS se voorrim wat te sag is vir grondpaaie, suspensie probleme.  Ek wil nie agter hoorsê gaan...
  7. K

    BMW 800 GS of KTM 990 ADV

    Kan jy die vergelyking tussen die 2 wat jy gedoen het , weer deurstuur?  Ek sal dit baie waardeer.
  8. K

    BMW 800 GS of KTM 990 ADV

    Ek het my KLR verkoop en wil opgradeer.  Moet sê - geen probleem met KLR, maar krag het te min geraak as jy nog kit ook opsit en toer.  Verder  - fantastiese fiets.  Ek soek graag terugvoering van manne met praktiese kennis en nie boek kennis nie.  By prakties bedoel ek teerpad sowel as...
  9. K

    2004 HONDA VARADERO te koop

    Honda Varadero te koop. 2004 jaar van eerste registrasie.  Baie goeie toestand. 72 000 km.  Nuwe bande.  Centre stand, top box ingesluit, voor en agter remsilinders 500 km terug vervang.  Prys - R45 000.  Kontak my by 0836327707 ( Vredendal )
  10. K

    Tyres vir Varadero

    Wat se tyres kan julle aanbeveel op die Varadero om mee grondpad te ry ?  Is daar spesifieke soort vir voor en agter tyres ?  Watter ondervinding kan julle met my deel ?
Top