Karate Kid
Puppy
- Joined
- Mar 24, 2013
- Messages
- 10
- Reaction score
- 0
- Bike
- KTM 990 Adventure
Het enige van julle manne ondervinding van die Bridgeton 4 mm heavy duty tubes ? Ek het hulle nou op my KTM 990 gesit met Hydenau K60 tyres. Gewoonlik ry ek op grondpaaie voorband 140 en agterband 160 tyre pressure. Teerpad voorband 230 en agter 260 pressure. Ek het TKC op voorband gehad maar na 3000 km het elke 2 de knobbly glad geloop en tyre was baie oneweredig as gevolg daarvan.
Aangesien ek op my vorige bike goeie diens uit Hydenaus gekry het, het ek nou teruggegaan op hulle en beide tyres vervang en swaardiens tubes ingesit om sodoende minder papwiele te kry en ook my rims te beskerm aangesien die Hydenau 'n harder wand het.
As daar van julle ondervinding van die heavy duty tubes het, sal ek graag wil hoor. Dankie
Riaan