thanx vir al die hulp,dit moet semi auto wees ,dit gaan sy eerste fiets wees.wil hom nie eerste keer in sy moer laat val nie dan gaan hy nooit weer wil ry nie.sal maar nog soek :ricky:
jan,hein of heimer
jammer oor naam verwarring,stoetie het my gisteraand oor n brandewyntjie reggehelp.dodo klink ook nie baie goed nie.sorry pel. :ricky: