Recent content by Klippe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Rally/Fun-day 24 Sep Reitz

    Kom aan julle waar is al die "plastics" dan? Is julle nie lus om 'n bietjie Oos-Vrystaat toe te kom en so bietjie in die modder te kom speel nie?  Dit gaan 'n wonderlike dag wees!!  Verblyf nie 'n probleem nie.
  2. K

    Newbie

    Sorry Willem.  Ek is van Reitz af.
  3. K

    Newbie

    Thanx ek glo dat ek sommer baie dinge hier sal leer en mense ontmoet.  Lyk nogals na 'n nice forum die kort tyd wat ek al op forum spandeer het.
  4. K

    Newbie

    Yes almal op die forum.  Ek wil myself net voorstel aan jul.  Jammer maar hier op die platteland praat ons net engels wat hul verstaan tot by die Vaalrivier.  Glo ek sal dit baie geniet hier. Klippe
Top