Recent content by Kromdraai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Watter fiets is die beste?

    I have good advice about BMW but some people says the KTM as well.  Any problems with KTM?  Will ride mostly offroad for sight seeing but sometimes take a quicky off to Bloemfontein or Bethlehem. 
  2. K

    Fiets onder bespreking

    Sal meer besigtig maar watter man sal nie wil speel ook nie
  3. K

    Watter fiets is die beste?

    Watter fiets is die beste?  Which bike is the best? Watter fiets is die beste? 1. Wanneer jy ry, gaan jy meestal alleen wees of met 'n passasier? Neem beide grond en teer ritte in ag.  Dit sal so 50/50 wees.  Vroulief sal kort afstande saam neem, maar die langer afstande meestal alleen. Ek...
  4. K

    Fiets onder bespreking

    Hi almal,  ek wil graag jul opinie kry oor jul motorfietse.  Ek is nog nie seker watter fiets om te koop nie en sal almal se opinie waardeer. Die "good" en die "bad".  Ek gaan meer off-road ry, en wil nie vir 'n begin te duur gaan of te groot nie.  Vertel my asb wat jy weet van die volgende...
Top