Na die bike vir so 4 dae buite gestaan het in die wind en weer van die Kaap die week, het ek gisteraand die KLR try start maar hy het net geswaai en geswaai en so nou en dan geklink of hy wil start.
Na nog so 'n probeerslag het hy aan die gang gekom en reg ge-idle met die choke uit, maar toe ek...