Swak idling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kwaggasaki

Puppy
Joined
Mar 14, 2013
Messages
14
Reaction score
2
Location
Wellington
Bike
Kawasaki KLR 650
Na die bike vir so 4 dae buite gestaan het in die wind en weer van die Kaap die week, het ek gisteraand die KLR try start maar hy het net geswaai en geswaai en so nou en dan geklink of hy wil start.
Na nog so 'n probeerslag het hy aan die gang gekom en reg ge-idle met die choke uit, maar toe ek wil ry het hy doodgeruk.
Ek laat hom toe maar nog idle en rev hom geleidelik op, terwyl hy aan die begin klink of hy flood sodra jy die throttle draai.
Na dit het hy geloop soos 'n droom met al sy vibrasies en geraas  :) .
Wat kon die oorsaak wees? want ek't hom ge-diens met nuwe filters en spark plug.
 
Top