Recent content by LoneRunner

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Which tyres?

    Have a set on and not very impressed, the two's were better for me Three's .. maybe a little better grip off road, but noisy on tar and uneven wear on the back so far....
  2. L

    EC BASH 2014 Doornkloof Baviaans - 9 to 11 May = SEE 1ST POST

    Mmmmm. Dié keer wassit nie ek nie ou Jup😄 en thanks  Smidty dink ook so :laughing4:
  3. L

    My 1150 GSA - Uni-trailer - Connecting Lights ?

    Baie Geluk Jup! :laughing4: en 'n lekker klomp veilige myle vir jou met daai fiets my maat  :ricky:
  4. L

    Beware the unscrupulous workshops out there.

    Haha! wees rustig man... ek bedoel die ou het dalk bietjie gaan ry vir die naweek..
  5. L

    Beware the unscrupulous workshops out there.

    No Dan, some people still ride on weekends  :biggrin: I hope.. :imaposer:
  6. L

    Selling a bike

    Vul twee geel vorms in... gee een vir die nuwe eienaar en gaan handig die ander een in persoonlik om seker te maak die ding is van jou naam af Die nuwe eienaar vul die blou vorm in om te gaan registreer, maar kyk maar die goed is redelik duidelik gemerk
  7. L

    Removing the Taste of Petrol

    Daai suurlemoensap inni groenbotteltjie verdun met water het al vir my gewerk Jup
  8. L

    Jou Beste Uitsig Foto

    Baie mooi fotos, 'n lekker plek waar ek altyd stop hier naby my....
  9. L

    advise on 1150gsa.MY BABY HAS ARRIVED!!!!

    Daai is normaal Lew, dis die speling tussen die ratte in die ratkas wat jy hoor, as die TB's net so bietjie uit sincro is dan klink dit nogal erg. Moenie daaroor worry nie hul doen dit almal.
  10. L

    advise on 1150gsa.MY BABY HAS ARRIVED!!!!

    Nice!  :biggrin:
  11. L

    Lichtenburg- Skinny & Storm

    Nice one Skinny, thanks for sharing.  :ricky:
  12. L

    Accident N1 GS

    Ai tog!! dis SAD!! Ek ken nie die famielie nie, maar kan net my indink watse skok en hartseer hulle nou ervaar in hierdie dag,. en dit kan nie lekker wees nie... Mevrou, sterkte vir jou en jou kinders as daar is!! Mag die meelewing van die forum en die krag van my God jou troos in die moeilike...
  13. L

    advise on 1150gsa.MY BABY HAS ARRIVED!!!!

    Hey luister! Julle klomp Engelse is vol stront! Die man voel vernederd  om 'n 1150 te koop.. Los hom, hy sal vanself tot sy sinne kom!  :imaposer: :imaposer:
  14. L

    advise on 1150gsa.MY BABY HAS ARRIVED!!!!

    Lew, l'fifty in time gets under your skin  :laughing4: very little you throw at it, it can't handle... and I have heard many a owner said before.... sometimes I want to replace it , but with WHAT?.... enjoy your new bike!! :biggrin: :biggrin:
Top