Ai tog!! dis SAD!! Ek ken nie die famielie nie, maar kan net my indink watse skok en hartseer hulle nou ervaar in hierdie dag,. en dit kan nie lekker wees nie... Mevrou, sterkte vir jou en jou kinders as daar is!! Mag die meelewing van die forum en die krag van my God jou troos in die moeilike...