Okay awesome... Ek het getry google hoe om dit te doen , maar ek kry nerens iets nie , kan jy vir my asb verduidelik hoe ? wat doen die carb needle ding ??
Today I did this mod , but im reading on the Internet that this mod can cause buring a valve or two on long distance ??? If it is so what must I do not to let it happen ???
Dankie almal vir julle raad !! as ek dalk reg is dink ek die beste manier is om dit die gaadjie toe te weld ! As iemand van n persoon weet wat weld naby Durbanville laat weet my ! Thanx
Vir die afgelope 3 maande is daar n roes kolletjie heel onder op die einde van die tenk...Ek het toe begin wonder oor die fokker.Later het ek begin om my vinger daarop te druk en te kyk of ek petrol kan ruik en ek het.Toe hoor ek by n persoon om dit met seep te smeer om dit tydelik te stop .Net...