KLR Tank Disaster !!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LouisKLR

Puppy
Joined
Sep 30, 2012
Messages
39
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
Kawasaki KLR 650
Vir die afgelope 3 maande is daar n roes kolletjie heel onder op die einde van die tenk...Ek het toe begin wonder oor die fokker.Later het ek begin om my vinger daarop te druk en te kyk of ek petrol kan ruik en ek het.Toe hoor ek by n persoon om dit met seep te smeer om dit tydelik te stop .Net toe ek die seep begin oorvryf, toe begin die petrol loop.Toe dog ek hier kom groot kak.Ek se toe vir my meisie sy moet haar hand op die gaatjie hou terwyl ek al die covers afhaal om by die tenk te kom.Die tenk is toe af en leegetam in n ander Tenk.Toe verf ek sommer hammerite oor :) hehe want to was ek al Goed beneek.My meisie se pa se ek moet Pretty putty of so n klas van ding opgooi.Ek het die 2 putty's gemix en dit toe vasgedruk op die gaaitjie op die tenk.Dit het gewerk maar my vraag is hoelank gaan dit hou? This was a hell of a day !!!
 
Top