Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    klr 650 performance pipe

    Yellow AS daar iemand is wat mal is en jou aftermarket pyp wil wegooi, PM my !! EK soek ene !!
  2. L

    KLR Exhaust

    Is daar enige iemand by wie n Scorch exhaust net rondle of wat wil verkoop...
  3. L

    KLR 650 standard exhaust mod

    Okay awesome... Ek het getry google hoe om dit te doen , maar ek kry nerens iets nie , kan jy vir my asb verduidelik hoe ? wat doen die carb needle ding ??
  4. L

    KLR 650 standard exhaust mod

    Today I did this mod , but im reading on the Internet that this mod can cause buring a valve or two on long distance ??? If it is so what must I do not to let it happen ???
  5. L

    Klr tyre choice

    Im using the Michellin Sirac , very happy with my decision ! good on gravel , good on tar and lekker op die nat pad !
  6. L

    KLR Crash Bars

    Hi mense , EK wil gou weet waar ek crashbars kan opsit vir my KLR 2007 , Ek is van Durbanville .
  7. L

    KLR Tank Disaster !!!!!!

    Dankie almal vir julle raad !! as ek dalk reg is dink ek die beste manier is om dit die gaadjie toe te weld ! As iemand van n persoon weet wat weld naby Durbanville laat weet my ! Thanx
  8. L

    WTF

    hehe Daai wil ek nie oorkom nie !!
  9. L

    WTF

    my switch of whatever is nou sommer net weer reg nadat ek hom gery het ? eish die KLR wil games speel
  10. L

    KLR Tank Disaster !!!!!!

    Will do that next year hehe
  11. L

    WTF

    hhehehe
  12. L

    KLR Tank Disaster !!!!!!

    Dankie :)
  13. L

    KLR Tank Disaster !!!!!!

    Vir die afgelope 3 maande is daar n roes kolletjie heel onder op die einde van die tenk...Ek het toe begin wonder oor die fokker.Later het ek begin om my vinger daarop te druk en te kyk of ek petrol kan ruik en ek het.Toe hoor ek by n persoon om dit met seep te smeer om dit tydelik te stop .Net...
  14. L

    WTF

    How did you sort it ?
  15. L

    WTF

    Okaydankie jy sal my nou moet verduidelik hoe ek dit doen groot asb ?
  16. L

    WTF

    Ek het al die kontakte skoongemaak , geen verskil nie
  17. L

    WTF

    Hello mense ek het n kawa 650KLR 2007 , as die bike in nutral is en ek laaat die side stand uitkom dan vrek hy ????maar as ek die clutch intrek dan loop hy ??
  18. L

    KLR Hooter not working

    My hooter het ook net ophou werk , toe gaan koop ek n nuwe hooter maar toe werk dit nogsteeds nie , Ek het toe uitgevind dit was die "switch" !
  19. L

    Breede Bash 2012 @ Klipkrans 24 November 2012...........The official thread

    Dit was n onvergeetlike trip !!Dankie aan almal wat betrokke was met die reelings ensovoorts ! Om positief te wees oor die reen en die wind het dit die trip exciting gemaak want dis nie elke dag wat jy in sulke toestande ry nie, dit maak dinge anders.Die vibe en venue was bevange !! Dankie !
  20. L

    hoeveel km het jou Klr al gedoen...

    I have now 10500km On my Fugly 2007 ,Only thing I did to the motor was the Doohickey,Verder is daar geen kaaahhk
Top