gert ek het vir Niela gese hulle is koorsig as julle Des Namibie toe wil gaan...42 grade +...glo my ons was met ons eerste Namibie trip in Desember daar... :o
Kom ry liewer saam ons in die Noord Kaap Desember... ;)
Uitstekende RR en foto's...thanks vir die deel ons wil die 7 passe in Desember gaan doen...
Wendy you go girl!!! Dat dit nou die dame is wat tot redding moet kom...trots op jou :thumleft:
Lyk of dit vet pret kon wees...volgende keer het julle dalk net 'n girl wat ook saam ry :thumleft:
RR is goed geskryf en dankie vir die deel ek is jaloers...
Hi almal...ek is Marinda Greyling...bly in Rustenburg...ry 'n BMW S1000RR en BMW F800GS...my bikes is my passie en ek love die spoed en die adventure...ons ry gereeld saam die Woema Forum se ouens en het ook die Namibie trip saam Woema gedoen in Desember...ek hoop ek geniet hierdie forum net so...
Hi almal...ek is Marinda Greyling en bly in Rustenburg...ek ry 'n BMW F800GS vir speel en 'n BMW S1000RR vir die spoed...my bikes is my passie...hoop ons gaan lekker saam gesels :)...