Vrydag middag my nuwe rim/wiel opgelaai (Dankie OFF ROAD CYCLES, great job)
Ek is toe die naweek Middelburg toe en terug met nuwe wiel en ou rim in kar. Die ou rim het soos 2mm se metaal oorgehad wat die hele ding in tact gehou het.
Vanoggend toe ek uit die kar uit laai (sien foto onderaan)...
Baie dankie vir al die insette en advies honne!
Eergister toe maar die bullet gebyt en rim gaan ingee by OFF ROAD CYCLES.
Nounet terugvoer gekry by Dave en my wiel is 100% met nuwe Excel rim en ou speke. Die ou speke het toe mooi uitgekom en 100% weer terug in.
Daai manne se diens is great...
Did the R900/wheel at True Wheels include the spokes? Or just the fitment labour?
Bike looks awesome!
Please send link to the website from which you bought the rims please
Regards
Mat
Baie dankie vir die!
Ek het nou behoorlike advies gekry oor die hele tubeless ding. Dis 'n no go, tensy mens letterlik 'n tubeless rim kry.
Dankie vir die advies manne.
Nou vir Yamaha Linex Lynnwood gebel, 6 weke back order. Die wat hul in stock het is net reg vir my fiets nie. Hulle verkoop ook nie individueel nie, maar net in sets.
Dankie
Dankie, ek stem, ek was nie bewus dat mens speke individueel kan koop nie, dis 'n great idee. Ek sal dan maar die wiel na OFF ROAD CYCLES toe vat dat hulle kan begin en sien wat gaan vir wat, dan die voorstel maak dat as daar net 'n paar speke is wat nie werk nie, mens dalk net kan hoor vir...
Dankie, ek twyfel nie teveel oor die prys nie, wou net weet of dit "ballpark" syfers is en jy het nou bevestig dat dit die geval is. Ek verkies goeie diens bo R200 besparing.
My probleem is egter as daai ou speke strip sit ek sonder 'n voorwiel...
Lekker Honde!
Ek kort advies.
Ek ry 'n XT 660 R en gaan binnekort op 'n lekker bike trip (1 Mei). Ek bly in Irene/Centurion
Gister toe ek bietjie my bike nagaan, toe sien ek my voorste rim is gekraak, maar al redelike ver (sien fotos onderaan) RIM size (21 x 1.85 - 36 spoke)
Ek het die...
Good day Pannas
Not sure what is going on with this Tiger
Did you sell the bike to a friend, he did one trip, and then you bought it back?
This add was for the same bike in June last year.
https://wilddog.net.za/threads/pristine-2012-tiger-800xc.277339/
Regards
Mat
Probably hard to believe, but the last time I bought a set of tyres (Desember 2018), BMW Motorrad Centurion (https://www.bmw-motorrad.co.za/bavarianmc-centurion/en/home.html) smashed the prices of all other places. If I remember correctly the closest competitor was +15%
Regards
Mat