Het ook n 2008 1200, met dieselfde probleem, Speedbike het die meter in die tank onder waarborg vervang. Die tank moet blykbaar propvol wees as die meter geinstalleer word om sodoende die kalibrasie reg te kry.( alla Speedbike). Miskien is jou meter vervang en nie reg gekalibreer nie.