Cleaning Uni-filter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Losper

Race Dog
Joined
Jun 20, 2009
Messages
3,259
Reaction score
56
Location
Bloemfontein
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek was my Uni-filter met parafien en dit werk baie goed. Die enigste probleem is dat dit ongeveer 2 dae neem vir die parafien om uit te droog/verdamp voordat die filter droog genoeg is om die olie op te spuit.
Volgens die gebruiks aanwysings moet ek mineral turps gebruik.
Wat gebruik julle ouens om die filter skoon te maak en sal julle aanbeveel dat ek eerder mineral turps gebruik?
 

Attachments

  • IMG_0171.jpg
    IMG_0171.jpg
    153.4 KB · Views: 168
Top