Recent content by Red Swallow

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Pimp my 1150 GS

    Whiter than the "driven slush !"  :thumleft:
  2. R

    Pimp my 1150 GS

    lyk regtig baie mooi  :o
  3. R

    1150 GSA - Could it be the right bike for me?

    Ag man....just get the bike and teach yourself.the skills to take it anywhere... Take the road less travelled.... Daai pragtige wit bike sal jou lewe verander op n manier wat jy nie verwag nie....
  4. R

    1100/1150 single spark lead on twin spark engine

    Oi Buddy....ek was desperaat... Net die stukkende gevat en n beste pas gevra... Myne het n metaal-huls waar dit oor die vonkprop pas... vorm en lengte is dieselfde..maar dis al... :patch:
  5. R

    1100/1150 single spark lead on twin spark engine

    Haai Eendstop Ek het Opel "sparkplug"-drade op my singlespark... R50 elk... bougicord ...by Midas gekoop... werk goed Hoop jy kom reg
  6. R

    spot light brackets

    Ek stem....gooi bietjie modder daar  :patch:
  7. R

    spot light brackets

    Wooooooow....probably shine all the way to Dassen Island  :imaposer:
  8. R

    spot light brackets

    Best I would say away from te edge more towards the tank in case of a fall.... Sterkte, ne !
  9. R

    spot light brackets

    On the crash-bar works for me.
  10. R

    Tyre Combination

    Dankie Jupiter... Daar leer ek nou ook n ding.... (droog ek nou af hier agter my ore)
  11. R

    Tyre Combination

    Ag.....ek is gewoond daaraan.... :peepwall:
  12. R

    Tyre Combination

    Jammer Veldbrand.... konnie die keer stop nie....was Seweweeks deur Zoar oppad na  Wildernis se Wolwerivier... :bueller:
  13. R

    Tyre Combination

    Ag man.... weet nie waarom almal wil verskillende bande voor en agter opsit nie. Het Anakee 2 voor en agter...deur n 20 meter waterige stroom (vol groot klippe) gery 2 dae terug net noord van Maatjesfontein.... die volgende dag op n nat glibberige sandpad van Vleesbaai tot Stilbaai.... toe die...
  14. R

    Tyre Combination

    Hoor jou Veldbrand....het bestel...jy raas so kwaai met my ek kry sommer 2 stelle.... :imaposer: Bootse ook oppad
Top