Recent content by RinusGoosen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. RinusGoosen

    BMW F650 GS Dakar

    2001 BMW F650GS Dakar for sale. Bike is in Good condition. Drive to work everyday 55km return trip. Powerfull Engine. Tyres more than 60% Thread. Bike is on the Road. Has Papers and is still Licensed. My work requires to have a car, thus thebreason for selling. 0764579672 I Reside in...
  2. RinusGoosen

    LED Lights for Dakar 2000

    Superkazy , No I did not upgrade the globes, I thought I'd rather buy the LED lights now as I have the funds for it, and I think it will be a better way to solve my problem. I do not really worry about how far they will shine, its more important for me to be able to see the animals alongside...
  3. RinusGoosen

    LED Lights for Dakar 2000

    Naand Almal, :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: Ek vra nou maar weer op die forum, want om met mense by 'Midas of Auto Zone' te praat is nutteloos. Ek is opsoek na 2 Led ligte vir my dakar. Ek ry elke oggend 4 uur omtrent 30km en my ligte van die motorfiets is nie doeltreffend genoeg nie...
  4. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    Dankie Jughead. My nommer is 07SES 45SEWE 967TWEE Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
  5. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    2000 model. Ek dink met baie liefde kan sy weer baaaie mooi gemaak word. Hoop net ek kry parte wat nie my beursie uitmekaar skeur nie. Hahahaha Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
  6. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    Edgar, dit sal baie gaaf wees. Bmw vra my R1530.00. Ek het regtig nie gebudget om nog verder nou eers op die fiets te spandeer nie, omdat die man hand voor die mond belowe het dat alles reg is. Ek moet nou nog 2 nuwe sprockets koop en n nuwe ketting. Dit jaag my nog n verdere R3000 uit die sak...
  7. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    Baie dankie. Ek sal hom dadelik n PM stuur. Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
  8. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    Hello. Kan iemand my asb help met n Bmw Dakar se Chain tensioner. Ekt die fiets Dinsdag gekoop, maar die ketting is ongelooflik pap. ek het dit by n werktuigkundige gehad, hy se die tensioner is stukkend of iets. Ek is nog baie dom en vra dus vir hulp en aanbeveelings van julle wat kennis dra...
  9. RinusGoosen

    Raad rondom Vin & Engine nommer wat verskil sonder Natis

    Dit is 'n BigBoy 250cc. Ek het net 'n handgeskrewe papier waarop die Vin en Engine nommer is. En dan 'n invoice van 'n nuwe frame. Die nuwe Frame se vin nommer staan op die invoice van die frame.Ek het daardie agentskap probeer bel, maar daardie nommer werk nie meer nie. Dit is al papiere wat...
  10. RinusGoosen

    Raad rondom Vin & Engine nommer wat verskil sonder Natis

    2Stroke, dankie vir die advies. Al wat my trigger is, die bike het 23 kilo's opgehad maar die frame was glo gekraak. Toe vervang hulle die Frame en nou verskik die nommer op die papier met die nommer van die frame, maar ek het 'n invoice van die nuwe frame. Sal maar kyk wat moontlik is. Dankie
  11. RinusGoosen

    Raad rondom Vin & Engine nommer wat verskil sonder Natis

    Hallo, Ek het na 'n lang gesoek na 'n 250cc op een afgekom wat een van die Wille Honne vir my aanbeveel het. Ek is baie opgewonde en die fiets het by my aangekom vroeer verlede week. Nou is die vraag soos volg: Die eienaar van die fiets het nie 'n NATIS dokument saamgestuur nie, inteendeel...
  12. RinusGoosen

    Now this is a helmet

    Al gehoor van die spieeltjie ?  ? hehe, hy werk lekker. en val nie sommer af nie. . .  :ricky:
  13. RinusGoosen

    Now this is a helmet

    :laughing4: Het jy die prys gesien van Pre-Order ? AWESOME helmet by the way. Sal nie mind om so een te besit nie  :drif:
  14. RinusGoosen

    Biker Tent ? One Person

    Hallo Wildy's Does anyone knows of a biker tent which packs up small ? For one person ? Where to buy ? I got a lady calling in this morning while I am at work, and asked me if I would have a tent like this, but we only stock 2 man tents etc. The smallest tent that we sell in our shop is the...
  15. RinusGoosen

    Jonway Bashan 250cc

    Hallo Alexv, jy moet fotos stuur. of whatsapp dit sommer vir my sodat ek idees kan kry. Ek wou baie graag die Bashan gekoop het, maar ek het 'n GOEIE deal gekry vir die TSR Big Boy 250cc vir R10 000 en jy het 23km op. My fiets behoort seker more of vrydag afgelaai te word. Ek is nogals baie...
Top