Recent content by San-Marie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Gutting KTM 950 pipes in CPT

    Plesier! Sê vir hom ek stuur groete.  :occasion14:
  2. S

    Gutting KTM 950 pipes in CPT

    Jy kan Bike Basics in Goodwood probeer. Ek weet hulle loop altyd die ekstra myl. 021-592 7990
  3. S

    Who says you need big knobblies and good ground clearance to ride in sand?

    Respek! Ek sukkel nog erg in sand. Het die naweek bietjie saam met vriende gaan sand ry en het twee keer hard geval neergemo&r. Toe maar 'n sletsappie gevat en die vleisie gebraai. Lyf is nou nog lekker styf.
  4. S

    Bad luck met nuwe XR125 by Honda Centurion

    Dis darem baie swak, nie iets wat mens van die "Big H" verwag nie. Dit beteken mos hulle het net die fiets uit die krat gehaal en absoluut niks gecheck nie. Wees bly jy kon nie ry nie, jou voorwiel kon dalk om die eerste draai uitgeval het. :eek7:
  5. S

    Pegaso diens, Waar?

    Dankie vir almal wat PM's gestuur het, waardeer dit regtig baie. :3some:
  6. S

    Pegaso diens, Waar?

    Dankie almal. Julle raad ens word waardeer. Ek het vanoggend die Pegaso ingeboek by Bike Basics in Goodwood. Voel heel gemaklik met hulle.
  7. S

    Pegaso diens, Waar?

    Gaan Bike Basics in Goodwood probeer. Hulle is lekker naby my werk.
  8. S

    Advise needed - Dealer

    Jy is te vêr anders het ek jou genooi!! :) Net gewonder, nou weet ek ook. So leer mens nê. :ricky:
  9. S

    Pegaso diens, Waar?

    Sonstraal, Durbanville.
  10. S

    Advise needed - Dealer

    Kan ek 'n dom vraag vra? Wat maak die olie in die vurke, die BM se "shock" sit mos onder die tenk?
  11. S

    Pegaso diens, Waar?

    Dankie. Is daar nie iemand in die Noordelike voorstede nie?
  12. S

    Pegaso diens, Waar?

    Waar is hulle?
  13. S

    Pegaso diens, Waar?

    Kan julle my dalk help. My Pegaso het so bietjie aandag nodig. Nuwe bande, sprockets, ketting, fork seals, seker remblokkies ook en dan sommer 'n groot diens. Omdat ek redelik nuut in die Kaap is weet ek nie waar om te gaan, enige voorstelle?
  14. S

    Hallo julle!!

    Sal hulle nog bymekaar probeer maak vir 'n ride en 'n "koppie tee". :thumleft:
  15. S

    Hallo julle!!

    Cool, dankie Ouman. Ek neem aan dit is paadjies waarvan jy praat nê? >:D
Top