San-Marie
Puppy
Kan julle my dalk help. My Pegaso het so bietjie aandag nodig. Nuwe bande, sprockets, ketting, fork seals, seker remblokkies ook en dan sommer 'n groot diens. Omdat ek redelik nuut in die Kaap is weet ek nie waar om te gaan, enige voorstelle?