Recent content by SandMaster

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    (PRICE UPDATE) YAMAHA XTZ660 Tenere 2010 FOR SALE

    Dankie, dis n awsome bike die. Ek moet ongelukkig verkoop want ek nodig n bakkie vir my nuwe sideline werk.
  2. S

    (PRICE UPDATE) YAMAHA XTZ660 Tenere 2010 FOR SALE

    Rumbux Crash Bars Yamaha Top Box Yamaha Aluminium Bash plate Pro Taper handle bar with raiser clamps BarkBuster hand guards Off-road foot pegs HYDE Frame protectors done about 33000km, bike in very good condition and used mostly for commuting. Services up to date (Not done by Yamaha) Price R67...
  3. S

    Barkbusters and ProTaper Bars

    I have played around with some parts and came up with a solution. I will post some pics and descriptions during the weekend. Have a lekker one
  4. S

    Barkbusters and ProTaper Bars

    I need help please; I replaced my std bend h-bar with a std ProTaper bar and got a set of Barkbuster hand guards. The problem I now have is that the handle will only turn half way until it collides with the cowl(visor). What do I do? Has anyone done this mod? Will bar spacers help? Any advice...
  5. S

    Tyres for sale

    Metzler tyre set for sale, only done a 1000km. DS tyre set front and rear, more for onroad riding. Came off of my Tenere XT660Z R1000.00
  6. S

    Looking for hand guards

    I might have a brand new standard Yamaha set for sale. I was in an accident and the insurance is going to replace it ither with Yamaha or the ones I want. I want to fit BarkBusters. So I can let you know what happens?
  7. S

    XT660 Z - Owners group

    Het nou Saterdag vir my eerste outride gegaan, so 100km se grond pad. Bike is smooth en ry soos n droom. Het hier en daar lekker technical goed gery en was glad nie n issue nie. Die ou wat saam my gery het, het n XR650R gery, ek het die XR ook vir n spin gevat en ry moer hard teenoor die 660Z...
  8. S

    Z washable airfilter

    Ek was onder die indruk dat die tenere n washable airfilter het. Ek het n 2010 tenere gekoop maar lyk vir my soos n gewone papier filter. Is dit net die nuwer modelle wat washable airfilters het of is dit iets wat ekstra gekoop moet word? Ek het my honda 125 se papier airfilter nog verander in...
  9. S

    660Z Crash Bar Vibrations

    Ek ry omtrent meestals so by die 4000rpm werk toe en terug. Die vibrasie is meer met laer rpm's.
  10. S

    660Z Crash Bar Vibrations

    Ja shit, ek sal dit maar dop hou. Het nie so daaran gedink nie. Dankie vir die raat Jupiter.
  11. S

    660Z Crash Bar Vibrations

    Ek het daaraan gedink om rubbers te gebruik. Die bars het ek saam die bike gekoop maar was klaar gebreek by die head tube. Het dit af gehaal en RUMBUX het dit reg gemaak en versterk free of charge, maar nou vidreer hy in sy moer in. Gaan Saterdag vir n off-road uitride, glo dit sal dan nie pla...
  12. S

    660Z Crash Bar Vibrations

    Hi, ek wil hoor by julle of dit normaal is vir al die vibrations wat vanaf n die crash bars kom? Ek het n RumBux op my Tenere (een van die eerste wat gemaak is). Is daar n manier om dit te stop of is daar iets wat ek mis kyk? Ek ry elke dag met die bike en is nogal besig om onplisierig te raak...
  13. S

    Vanaf die Suidwes

    :spitcoffee: HAHA Gewoonlik sou dit wees om graag saam te gaan ry en dalk te kuier... Sal lekker wees, maar dink nie ek sal enige tyd gou na my vally toe kom nie. Julle moet die sand geniet want ek mis dit baie
  14. S

    Vanaf die Suidwes

    Dink ek het julle bietjie mis lei. Ek is vanaf die Suidwes maar woon nou in Pretoria. Ek kom van die klein plek Walvis Baai, daar waar die mense so lekker hengel en brandewyn drink.  :lol8: Sal beslis die Desert Run doen, dan kan ek julle leer sand ry, of se net waar en wanneer.
Top