Z washable airfilter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SandMaster

Puppy
Joined
Jul 3, 2013
Messages
14
Reaction score
0
Location
Walvis Baai
Bike
Yamaha XT660
Ek was onder die indruk dat die tenere n washable airfilter het.
Ek het n 2010 tenere gekoop maar lyk vir my soos n gewone papier filter.

Is dit net die nuwer modelle wat washable airfilters het of is dit iets wat ekstra gekoop moet word?

Ek het my honda 125 se papier airfilter nog verander in n cage en n kx85 twinair filter op gesit want n nuwe filter was amper R500.
 
Top