Jis jis,
Ek volg al tydjie hierdie great forum, net nooit myself voorgestel nie.
Ry al n paar jaar superbikes - CBR 600 en toe n CBR1000.
Het tydjie terug `n dakar van n vriend geleen en dit so baie geniet, toe koop ek paar weke later vir my sommer daai selfde dakar.
En nou is dit maar leer...