Welkom Danie!!
Ek het ook eers laasjaar Mei my liksens gekry.......en ek is die trotse eienares van 'n 250 Suzuki Djebel ......my man se geskenk aan my!
Maar ek stem saam ....gaan toetsbestuur maar eers die oranje ene.
En jy sal nooit weer terugkyk nie!!
Kyk op die "brake lines".....daar is gewoonlik iets afgekort wat jou 'n rowwe aanduiding van die jaar van vervaardiging van die "brake lines" gee. Die fiets se jaar model is gewoonlik 'n paar maande daarna.
Dit was die AWESOMEste naweek ooit!!
Soveel geleer..........ek sal dit sonder ENIGE twyfel aanbeveel.........(selfs vir die outjies wat dink hulle kan)! :ricky:
Nou kan ek ook se: EK KAN!!!........en met oefen, net meer!
Hi Gimli
Is it Ponta Mamoli or Ponta Malomi?
Why not put on knobblies, tow bike on trailer to Kosibay, leave car and trailer at Kosibay and ride bike to Ponta Malomi/Mamoli?
Ek's van Nelspruit..........ek's nog maar vars in die ryery..........pillion saam met my Hart, en het Desember besluit nou of nooit.....doen nou maar die ding self!!! ;D