Recent content by Swanster

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Theunis Nel

    https://www.facebook.com/groups/604090319696261/623134087791884/?notif_t=like hier is nuus oor Theunis
  2. S

    KEYLESS RIDE OPTION

    :peepwall: :3some:
  3. S

    I'm coming home!

    Sterkte en Voorspoed
  4. S

    verkoop my GS - watter pampiere en dokumente is nodig??

    Dit gaan seer wees ek verkoop aan iemand wat ek kan sien............. PAYPAL PAY tatta PAL sien jou never again  kom ons maak 'n deal ek gee jou 50% van die bike se geld dan verloor jy minder........
  5. S

    Yamaha Tenere 660 advise please............

    https://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=9059.msg185496;topicseen#msg185496
  6. S

    No2Tolls

    daar is 'n wet van Transvaal nl K@rk en betaal Julle het mos vir die ding gestem nou hoek kla julle
  7. S

    Phone number for thinkbike.co.za?

    Ry mos met 'n wit honda sonder my naam op ook...........hehehehehe
  8. S

    Phone number for thinkbike.co.za?

    praat jy wat tande het jy kan ook groet as ek in 'n cage is of gooi ek jou van balaans af as ek nie met die groot wit cage ry nie
  9. S

    Phone number for thinkbike.co.za?

    wie het nou op jou battery ge p  ss
  10. S

    Biker Rider & Cyclist down on Lynwood Rd Ext.

    Nick was released from hospital and is recovering at home.. Thanks
  11. S

    Biker Rider & Cyclist down on Lynwood Rd Ext.

    Ja ek het die Leer baadjie met rooi en wit aan gehad (B-King ryer) Dit was jy wat die sleepwa aangebied het. Ek wil baie dankie se vir all die buurtwag manne en vroue julle is puik en het die saak baie makliker gemaak. Woorde kan nie se wat dit vir my beteken het nie want ek was redelik...
  12. S

    Biker Rider & Cyclist down on Lynwood Rd Ext.

    Het vanoggend ‘n nare ervaring gehad. Op pad na Que Sera het drie van ons rustig gery. So entjie uit die dorp het daar ‘n fiets (Trapfiets) gery ‘n blou Renault  het in die selfde rigting as ons gery en die eerste van ons het by die Renault verby gegaan die Renault  het begin remtrap en na die...
  13. S

    funacide had an off today

    Sterkte en beterskap
  14. S

    Adventurer Down, (BUT BACK UP-OLD POST) Update - pics on pg 13.

    Kurt & Brendon, strongs hope you heal up soon. Strongs to the Family and Friends supporting them
Top