Hi,
Ons beplan om van die Noordkaap om Lesotho teerpad langs te ry.
Ladybrand, Barkley Oos, Elliot, Kokstad, Himeville, Sani Pas op en af, Howick, Bergville, Drakensville, Witsieshoek (wil die wateval gaan sien), Clarens, Ladybrand en dan terug Noorkaap toe.
Weet iemand op die forum van redelike...