What a nice day. Me and Zebra had a choo-choo mudslip on our way out, both hitting the ground at almost the same time. My SW-Motech tag got of my right hand side crash bar so i was thinking of leaving it there (great free publicity) but decided to take it back home and stick it back on. Thanks...
Ek het ook een slag van die N1 af gekom op die N7 en toe net voor die Caltex afdraai toe kom daar ook 'n kar aan die verkeerde kant van die pad aan gery.
Ek het nou die dag besef my bakkie het nog sy ou nommerplate op. Ek was al deur 'n paar road blocks met die plate wat nie ooreenstem met die lisensie skyf nie. Wat kyk die manne dan?
ai dis baie sleg om te hoor. ek moet erken. ek het ook al 'n paar keer al vinniger daar gery as wat ek moet. Sterkte aan die familie en almal. Die persoon in die kar moet seker ook deur hel gaan.
Elke keer as ek my FZR1000 was dan loop hy baie sleg op drie silinders vir 'n tyd lank. Ek kan netnie die oorsaak vind nie. Het nou al alles probeer natspuit van 'n kant af maar vind nie daai G-Spot nie.
Ek is nou al 'n bang om die bike in die reen uit te vat.