Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Quarry riding - awesome playpen - be careful of crime and oncoming traffic

    What a nice day. Me and Zebra had a choo-choo mudslip on our way out, both hitting the ground at almost the same time. My SW-Motech tag got of my right hand side crash bar so i was thinking of leaving it there (great free publicity) but decided to take it back home and stick it back on. Thanks...
  2. V

    Quarry riding - awesome playpen - be careful of crime and oncoming traffic

    I'll meet you guys at Richwood Total at 9:00.
  3. V

    Quarry riding - awesome playpen - be careful of crime and oncoming traffic

    Is there a quarry ride happening this sunday?
  4. V

    Quarry riding - awesome playpen - be careful of crime and oncoming traffic

    Geeees, can't believe I'm that sore from a little ride and falling in the bush. Dankie, dit was lekker  :ricky:
  5. V

    Winter Quarry ride, braai and stuff...

    Is daar 'n quarry dag more die 1ste Junie?
  6. V

    First accident on the bike :(

    Dis die ding waarvoor ek die bangste is as mens by 'n rooi robot staan en 'n kar wat jou van agter af af tref.
  7. V

    Polo driving on the wrong side of the freeway N7

    Ek het ook een slag van die N1 af gekom op die N7 en toe net voor die Caltex afdraai toe kom daar ook 'n kar aan die verkeerde kant van die pad aan gery.
  8. V

    DT125.

    I've got one. R5000 for a DT125 with papers is every cent worth the money.
  9. V

    ROAD BLOCK PAARDEN ISLAND!

    Ek het nou die dag besef my bakkie het nog sy ou nommerplate op. Ek was al deur 'n paar road blocks met die plate wat nie ooreenstem met die lisensie skyf nie. Wat kyk die manne dan?
  10. V

    Need to borrow a bike bigger than 125 for license in PTA

    Stem saam. TW200 is die beste. Lekker maklik om te ry. Ek het my lisensie gekry op een.
  11. V

    This is one trashed 1199 Panigale

    my guess it's a writeoff?
  12. V

    Sadly another biker down - Bosmansdam

    ai dis baie sleg om te hoor. ek moet erken. ek het ook al 'n paar keer al vinniger daar gery as wat ek moet. Sterkte aan die familie en almal. Die persoon in die kar moet seker ook deur hel gaan.
  13. V

    Bike cleaning and general washing tips

    Elke keer as ek my FZR1000 was dan loop hy baie sleg op drie silinders vir 'n tyd lank. Ek kan netnie die oorsaak vind nie. Het nou al alles probeer natspuit van 'n kant af maar vind nie daai G-Spot nie. Ek is nou al 'n bang om die bike in die reen uit te vat.
  14. V

    My Boy is 18 Today!!! WHAT BIKE??? PHOTOS ADDED

    Laat my terug dink toe ek op skool was. My ma hulle het my geen motorfets toegelaat nie want dit was te "onveilig" totdat my broer die laaste een op skool was. Hulle het vir hom toe 'n scrambler gekoop want dit het dinge net makliker gemaak vir hulle want is toe mos klaar met kinders aflaai by...
  15. V

    New bikers on bikes too powerful for them

    Dit gaan oor die hand.  Ek het op my pa se Moto Guzzi GT850 leer ry en van daar af weer terug op 'n DT125 scrambler en toe weer 'n scooter en toe die groot sprong na my FZR1000
  16. V

    Copper caught speeding

    Krag bly maar lekker. Ek het ook al my motorfiets laat sing teen 280km/h maar doen dit nie gereeld nie.
Top