Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    BLOMME TYD NOORD KAAP , CALVINIA EN OMGEWING

    Ek beplan om bietjie te gaan blomme kyk vanjaar. Ek weet nie wat is die regte tyd om te gaan nie? En dan verder sal ek bly wees as julle roetes en plekke kan aan beveel. ( Mods, weet nie of julle dit eerder onder jou Ma wil he nie)
  2. H

    Zumo 660 mount fore sale

    I have a  Touratech Zumo 660 mount  for sale. Make me a offer. 
  3. H

    W D NATIONAL BASH ROUTES

    Daar is 'n hele klomp dogs van elke streek wat na die bash toe gaan vanjaar. So ek aanvaar daar moet meer as een potensiele roete vanaf elke streek wees na die bash toe. My vraag is, is daar dalk van die manne wat hulle roete met die res van ons wil deel?? Ek stel belang aan 'n roete( grond )...
  4. H

    License Plate Flipper

    Ek oorweeg dit om een aan te skaf vir my pad bike. Wat is die pro's en die cons? Ek het gehoor daar is 'n boete indien jy gevang word met een op jou fiets? Is daar dalk een wat onopsigtelik is? En indien wel wie verkoop hulle?
  5. H

    Hoeveel km per dag sal die ideaal wees vir 'n 10 dae trip na Namibia?

    Ek wil graag van die manne hoor wat al lang trippe gery het.  Ek beplan 'n 10 dae trip die 27 ste April vanaf Bellville na Namibia. Hoeveel km per dag sal die idiale afstand wees om te ry?
  6. H

    Sateliet Selfoon.

    Ek ry gereeld alleen in areas waar daar nie selfoon ontvangs is nie. Is dit die moeite werd om 'n sateliet selfoon aan te skaf? Indien wel watter pakket is die beste? Na watter kostes kyk mens per maand?
  7. H

    GPS Zumo 660 Probleme

    Ek het einde Nov2011 'n nuwe Zumo 660 gekoop. Hy het by tye nie reg gewerk nie. Kry nie sateliet ontvangs nie. Het hom gaan omruil vir 'n nuwe een. En die tweede een het die selfde probleem. Enige iemand anders al probleme met die Zumo 660 gehad?
  8. H

    Zumo 660 Sateliet Ontvangs

    Ek het 'n Zumo 660 gekoop. Vandat hy aanskakel wanneer ek my voertuig start neem dit tussen 10 tot 20 min voordat hy kommunikasie ( ontvangs ) met die saterliet verkry.  Is dit normaal??
  9. H

    Daytona road star Goretex Boots

    Ek is op soek na  Daytona Road Star Goretex boots  size 47 Enige verskaffer van hulle in vooraad? Ek kan kry maar sal meer as 'n maand neem om hulle in te voer.
  10. H

    TURBO: Is it a option for better performance

    My previous bike was a Hayabusa. Have a Super Tenere now, a very nice bike, no regrets for buying it. I would like more power. I allready fit a akrapovic pipe. Wat is the alternatives for more power.  Is a turbo a option? And if, who can do a job like that?
  11. H

    Newbie, Super Tenere

    Hallo to all the Dogs.  I am from Bellville. I met a few of you this weekend there at Mof 's place. What a nice trip it was. I am Afrikaans speaking, so this took me about 2 hours. Dit was lekker om saam met van julle to kon kuier die naweek. Die grondpad ryery is iets nuut vir my. Het 'n hybusa...
Top