W D NATIONAL BASH ROUTES

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hope

Race Dog
Joined
Aug 18, 2011
Messages
664
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
BMW R1200GS Adventure
Daar is 'n hele klomp dogs van elke streek wat na die bash toe gaan vanjaar. So ek aanvaar daar moet meer as een potensiele roete vanaf elke streek wees na die bash toe.
My vraag is, is daar dalk van die manne wat hulle roete met die res van ons wil deel?? Ek stel belang aan 'n roete( grond ) vanaf Kaapstad tot by Kei Mouth. Ek het geen beswaar indien daar van die ander streke se roetes ook hier geplaas word nie
 
Top