Hallo almal. Ek het nou maar so 5 maande my 1200 GS adv. Saterdag lekker saam met Riebeeck gaan ry. Was fantasties. My vrou vir die eerste keer grondpad pillion saam gery en dit vreeslik baie geniet. Julle sal beslis nog baie van ona sien..
Dis die eerste rit saam met my vrou op grondpad en die eerste wat ons staan ook. Amper ons g@t gesien deur daai moddergat. Sy het gelukkig gedink dis snaaks!