LENTEFEES!!! Riebeek Kasteel 25 Augustus 2012 (Watter roete?)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Watter groep wil jy ry?

  • Groen

    Votes: 1 4.0%
  • Groen Pillion

    Votes: 3 12.0%
  • Blou

    Votes: 4 16.0%
  • Blou Pillion

    Votes: 2 8.0%
  • Rooi Vinnig

    Votes: 3 12.0%
  • Rooi Rustig

    Votes: 12 48.0%

  • Total voters
    25

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Dit het tyd geword om weer ons jaarlikse Lentefees! (Dit is 'n fonds insameling vir die NG kerk Riebeek Kasteel)

Dit sal wees op die 25ste Augustus 2012 en ons werk aan 'n totale nuwe roete wat meer privaat plaas paaie gaan insluit en die gedagte is om die groep op te deel in verskillende groepe sodat die wat meer tegnies wil ry dit kan doen en dan ook die wat hulle vrouens wil saam bring kan dan die rustige roete doen. Ja ons gaan selfs 'n roete he vir die 125cc groep ook.

Vir die wat 'n naweek daarvan wil maak kan my net laat weet dan reel ek vir julle verblyf! Julle kan solank hier kyk: www.duvlei.co.za

Rooi roete = 190km  (Dieselfde as blou roete met loops wat berg en meer 2 spoor paaitjies insluit)
Blou roete = 150km  (Rustige roete met bietjie water en modder, maar beginners vriendlik)
Groen roete = 130km  (Dieselfde as blou roete, maar sny net van die loops uit om tyd op te maak vir die kleiner fietsies)

BANK BESONDERHEDE:
BANK: ABSA MALMESBURY
TAKKODE: 8499
DEPONEER AAN: HD VAN HEERDEN
REK NO.: 927 499 1183
VERW.: (NAAM EN VAN) of (FORUM NAAM)


 

Attachments

  • ad2.jpg
    ad2.jpg
    477.6 KB · Views: 710
Top