Hi almal
Eks 'n nuweling op die site en vind julle advies baie handig.
Eks nie vreeslik tegnies aangele nie, maar begin so stuk-stuk self aan my fiets te werk. Diens, brieke vervang, etc.
My F650GS ('02 model) het nou 45000 op die klok en ek moet nou al my 2de stearing head bearing vervang...