BMW F650GS Stearing head bearing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Foxkid

Pack Dog
Joined
Oct 7, 2011
Messages
104
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 990 Adventure
Hi almal

Eks 'n nuweling op die site en vind julle advies baie handig.

Eks nie vreeslik tegnies aangele nie, maar begin so stuk-stuk self aan my fiets te werk. Diens, brieke vervang, etc.

My F650GS ('02 model) het nou 45000 op die klok en ek moet nou al my 2de stearing head bearing vervang. Ek het die 1ste een op 20k km by BMW laat doen, maar sal nie weer daai fout maak nie, want hulle rook 'n ou met hulle pryse en hulle duur part het net 20k km gehou.

Ek het op julle site gesien iemand stel voor om die bearing te koop (by Bearing Int) en dit dan self te doen. Nou ek sien nie kans om hom self te tackle nie, maar het gewonder of ek nie die parte moet koop en na iemand kan vat om vir my te installeer nie.

Weet iemand na wie ek my fiets kan vat in die Pretoria area?
Watter parte kort ek presies?

Enige insette sal wardeer word.
 
Top