Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Werdus Smith

    KTM Pics

    Ja, dis mooi. Ons het goed reen gehad.
  2. Werdus Smith

    KTM Pics

    .
  3. Werdus Smith

    KTM Pics

    Koes pan Namibia
  4. Werdus Smith

    KTM 990 ECU

    I am looking for an ECU for a  2010 KTM 990 R. The dealers charge its weight in gold and the time it takes from KTM land to our little corner of the universe is also ridiculous. Seeing as the bike is my only means of transport, this poses a serious threat to my individualistic  tendencies as I...
  5. Werdus Smith

    Wanted-KTM 990 Instrument cluster

    Looking for an Instrument cluster for a KTM 990 R. Mine had the lcd fading and flickering over a period of a couple of months until it became unreadable. I don`t know if it`s a common problem and if the cluster can be repaired. Advice would also be appreciated.
  6. Werdus Smith

    SOLD - 2010 ktm 990R

    Daai top box gaan die subframe afbreek.
  7. Werdus Smith

    KTM 990 ADV R

    I bought a spotless one a couple of month ago with 28 K km on it for 90 K. I thought that was reasonable. It was a 2010 model though.
  8. Werdus Smith

    KTM 990 ADV R

    WTF just happened??
  9. Werdus Smith

    SOLD: KTM 690 with Omega Rally Kit

    Why? What makes it so expensive?
  10. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    Die BMW een sal maar meerendeels net `n gat jeuk ekskursie wees.  Trike op plaas, voor Rickus en Eugene se plek by die garage op Koes en voor die Koes Hotel.
  11. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    Nee man Dit sal seker `n Vlieg URI wees liewer. Ek het wel al `n ander een met `n Rotax 582 in. Lekker ding om mee skaap bymekaar te maak en jakkalse te treiter. Ek vlieg die vlak vol met hom.
  12. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    Ek het bietjie gaan Google. Ek het uitgevind van die mense van Loeriesfontein en Vliegvark en sy Pa wat baie gedoen het om die BMW motor as `n goedkoper alternatief te vestig in die ligte vliegtuig mark. Hulle het die Suid Afrikaanse Bush Baby vliegtuig gevat en toegerus met die herontwerpte BMW...
  13. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    Dankie baie Ek gaan al die mense kontak om te sien waar kom ek uit.
  14. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    Jong, gemeet teen Koes is Loeriesfontein `n stad. Ek sal my vrek soek na die man. So, jy sal moet meer spesifiek wees as "daai ou in Loeriesfontein" Gee nommer ,rang en naam asb.
  15. Werdus Smith

    Wanted-BMW 1200 Boxer engine

    I am looking for an engine and management system of a 1200 BMW. Must be fuel injected, so can`t be too ancient. I want to put it in the back of a microlight aircraft. (sand gets irrelevant then) Is there is a spares type joint that someone knows about that deals in accident damaged bikes and...
  16. Werdus Smith

    Koes tot Kaap

    Sorry Dewald Het nie jou post  gesien. Ek sal seker die 27 ste weer terug Namibia toe met die fiets. Sal dan seker sommer reguit deur gooi in een hou. Mooi Xmas en Nuwe Jaar vir julle
  17. Werdus Smith

    Koes tot Kaap

    Ek wil so om die 14 de, 15 de  afry Kaap se kant toe van Koes af. Yzerfontein toe om presies te wees. Alles grondpad sover moontlik. Ek dink om van Koes, Aroab deur Karasburg en dan by Veloorsdrift oor die grens te gaan. Dan Pofadder reguit af Nuwerus se kant toe. Daarvandaan Lutzville en dan...
Top