Werdus Smith
Pack Dog
Ek wil so om die 14 de, 15 de afry Kaap se kant toe van Koes af. Yzerfontein toe om presies te wees.
Alles grondpad sover moontlik. Ek dink om van Koes, Aroab deur Karasburg en dan by Veloorsdrift oor die grens te gaan. Dan Pofadder reguit af Nuwerus se kant toe. Daarvandaan Lutzville en dan teen die Weskus af.
Ek ry alleen, so hierdie is net `n uitnodiging vir iemand wat dalk toevallig ook in daai rigting op pad is om saam te ry.