Ek hoop een van julle manne kan help,
Vrydag aand ry ek met die bike en alles is hunky dori
Saterdag start ek die bike sodat hy kan bietjie warm idle voor ek ry, tot my surprise toe ek in die garage kom flash die olie lig vinnig, ek ref hom so een of twee keer maar niks gedaan, die opstart...