950 flashing oil light

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Robroskop

Pack Dog
Joined
Jan 4, 2012
Messages
86
Reaction score
0
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Ek hoop een van julle manne kan help,

Vrydag aand ry ek met die bike en alles is hunky dori
Saterdag start ek die bike sodat hy kan bietjie warm idle voor ek ry, tot my surprise toe ek in die garage kom flash die olie lig vinnig, ek ref hom so een of twee keer maar niks gedaan, die opstart noise wat die 950 het wat so 3-4 sekondes vat en dan weggaan, bly raas. fiets het 27000 km op en het so 2000 kilos terug sy major service gehad.
 
Top