Mirrag van die land van melk en heuning!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Robroskop

Pack Dog
Joined
Jan 4, 2012
Messages
86
Reaction score
0
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Hallo julle my Naam is Eugene Vermeulen Ek bly op n klein dorpie in die suide van namibia met die naam KOëS.
Enige iemand wat hierdie kant toe kom kom maak n draai, is maklik is die enigste kooperasie,petrol pompe,en sweiswerke oppie dorp.
sal julle sien by die wes kaap bash. gaan haal more my 950 adv s. :laughing4: :laughing4:
 
Top