Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. $

    Looking for ladies riding clothes

    Riding pants 36 and jacket 36 ZA size0
  2. $

    My Quest ondervinding

    Jip ek wil ook graag my ondervinding deel van Honda Quest.  Moet my nog elke dag knyp en se jou gelukkige bliksem.  Toe ek in Windhoek land en almal weer sien en beter leer ken het ek agter gekom watse sterk groep mense dit is,  almal met sterk persoonlikhede,  Ek het gedink ag wat dis mos n...
  3. $

    !!!2011 BMW TRIPLE BLACK GS 1200 FOR SALE!!R139000

    Ek wil graag my 2011 Triple Black verkoop.  Rede:  my gat jeuk vir die LC.  Baie ekstras wat saamgaan.  Van die 16 000km wat ek gery het, is omtrent 4000km grondpad.  Ja, ek het al op 'n nat sementblad gegly, gelukkig net skraapmerke op uitlaatpyp, crashbars en spieël. (Foto's ingesluit) Die...
  4. $

    Botswana toer met vleis

    Ons gaan oor twee weke in Botswana toer ,  wie kan dalk vir my se of  ek vleis mag oorneem  in Botswana .  Vir  n karoo boer is dit maar moeilik  om hoender  te eet as jy weet jy kan jou  eie karootjop  inpak .
  5. $

    Tinted screen for triple black wanted

    Ek soek graag  die tinted screen  vir die GS,  wie kan vir my inligting gee oordie screen bv.  hoe deursigtig is die screen wat is die prys en waar om te koop, thanx.
  6. $

    As ek in Zambie toer is n Geelkoorsinspuiting sertifikaat nodig???????

    Ons beplan om in Botswana te gaan toer,  deur die grens te gaan in Zambie om die Victoria waterval te besoek net vir die dag.  Wie kan vir my se of ons n geelkoorsinspuiting sertifikaat moet toon??????
  7. $

    2 Motorfietse te koop wat stof opgaar

    Graag wil ek hierdie 2 motorfietse verkoop wat staan en stof opgaar en my seun hulle nie meer ry nie.  Ek het vir hom 'n groter motorfiets gekoop.  Die Conti CQB200 het ek in 2006 gekoop vir R10 000 en die Big Boy CR150 vir R12 000 in 2009.  Albie fietse is in goeie werkende toestand en albei...
  8. $

    Waar kan ek rimtape in die hande kry?

    Ek het  n GS triple black,  sal graag wil weet waar kan ek oranje rimtape in die hande kry,  het eenkeer op die forum gesien dit lyk nogal bevonk op die triple black.  Swart raak mos ma na n rukkie vervelig lol
  9. $

    Wanted G650Gs BMW for my wife

    My vrou wil nou met alle erns op 40+ begin bike ry,  sy ry darem al jare met die scrambler op die plaas rond.  Ek is op soek na 'n G650Gs Bmw,  dit lyk my is die gewildste bike vir 'n vrou om te begin,  of anders gee bietjie raad oor watter bike ek nog na kan kyk.  My vrou is 1.66m lank, so...
  10. $

    Gee bietjie raad oor watter tyres om op te sit

    Ek en 'n klomp pelle beplan om Lesotho te toer einde November vanaf Sani pas,  sal graag wil hoor watter tyres julle my sal aanbeveel en tips en inligting om ons toer lekker te maak.  Hoor graag van julle.  Ry 'n 1200GS
  11. $

    Hallo alle Wille Honne

    Wil net laat weet ek is ook in die pak.  Waas dit lekki hie is dit lekki in die Karoo.  Het al 5500km gery met my GS1200 kan nie dink dat daar op aarde 'n beter ryding is nie.  OEPS!  Maar dis waar.  Van die ander honne gaan my nou seker slag.
Top