• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2 Motorfietse te koop wat stof opgaar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

$TYRES$

Pack Dog
Joined
Jan 18, 2012
Messages
50
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Graag wil ek hierdie 2 motorfietse verkoop wat staan en stof opgaar en my seun hulle nie meer ry nie.  Ek het vir hom 'n groter motorfiets gekoop.  Die Conti CQB200 het ek in 2006 gekoop vir R10 000 en die Big Boy CR150 vir R12 000 in 2009.  Albie fietse is in goeie werkende toestand en albei het steeds hulle oorspronklike 'tyres'.  Die fietse het gewone 'wear en tear', maar nie een was in enige ongelukke nie.  Ek het die Conti 'n nuwe battery ingesit.  As iemand bereid is om albie fietse te neem vir R9500, gooi ek die renosterhoring verniet in vir die Pa. (LOL)
 

Attachments

  • 20130201_111427.jpg
    20130201_111427.jpg
    194.9 KB · Views: 1,303
  • 20130317_101028.jpg
    20130317_101028.jpg
    166.9 KB · Views: 1,296
Top