• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Wanted G650Gs BMW for my wife

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

$TYRES$

Pack Dog
Joined
Jan 18, 2012
Messages
50
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
My vrou wil nou met alle erns op 40+ begin bike ry,  sy ry darem al jare met die scrambler op die plaas rond.  Ek is op soek na 'n G650Gs Bmw,  dit lyk my is die gewildste bike vir 'n vrou om te begin,  of anders gee bietjie raad oor watter bike ek nog na kan kyk.  My vrou is 1.66m lank, so hoogte van bike moet in ag geneem word.
 
Top