Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Why the Amageza

    Ek wil nie 2 posts oor dieselfde ding doen nie (https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=157814.0) maar op my blog www.thepinkrally.co.za het daar nou 'n nuwe page oopgemaak, KTM 530 Mods and Preparation. Ons is besig om bike se prep, trips, en selfs later die Amageza  dag tot dag posts op...
  2. E

    Going pink - Join us in the fight.

    https://www.thepinkrally.co.za Cancer …. Our journey …my story 31 December 2013 ..the day my wife discovers a lump in her breast January 2014 she is diagnosed with triple negative breast cancer and 3 weeks later, before we are even able to deal with the news, she starts with chemotherapy, 8...
  3. E

    Angola

    Doen enige iemand vanjaar Angola?
  4. E

    Oppi Berg

    Almal van ons was al of wil graag Wupperthal toe met jou bike. As jy van Ceres af ry, Gydo pas uit, kry jy die dorpie Op-Die-Berg. Die dorpie spog met 'n In-Ry drankwinkel, jy kan nou jou bier vir die kamp van jou bike af bestel. :thumleft: Die dorpie spog tot met 'n groot Spar. Dan is daar...
  5. E

    Hoekom?

    Ek boer op die grondpad tussen Villiersdorp en Robertson op die T waar jy wegdraai deur die berge. Dag vir dag en veral oor 'n naweek hoor of sien ek hoe die manne op hul DS bikes hier verby ry. :drif: :drif: :drif: Ek wonder altyd wie dit kan wees en waarheen hy of sy oppad is :ricky: So 'n...
  6. E

    Eksdom, verduidelik vir my

    15W/50 Semi Synthetic olie moet ek 3.5liter in my bike gooi. KTM WC - R192/liter KTM George - R120/liter BMW Donfort - R92/liter  (twee en negentig) Yamaha Helderberg - R84/liter My vraag is dit: IS die een plek se 15W50 beter as die ander een ?
  7. E

    Garmin V SOLD

    Maak my asb 'n offer en PM dit vir my. Die rede hoekom ek verkoop, kyk na die zumo. Dit is wat alles saam met die Garmin kom. Motobike power cable Motorbike mount RAM Motorcar mount Motorcar power cable (12V ) USB interface cable Low profile GPS antenna Tracks4Africa Version 8.02
  8. E

    Wie se skuld is dit?

    Dood het 'n oorsaak en wie moet pak kry? Is jy mans genoeg om te erken of ry jy so goed dat jy net nie kan val nie? Vertel jou storie ;D ;D ;D
  9. E

    Diesel spill!

    33 47 00.61S  19 37 01.00E Hier reg voor my huis, op die draai manne, soos jy van Worcester se kant af kom en wegdraai Robertson toe. Een of ander ou het baie diesel daar gemors, ek sal netnou sand gaan oorgooi. Ry maar stadig vir die ouens wat hier deur kom anders gaan jy jou gat sien.
  10. E

    Honda 500XL

    Op soek na 'n voorband, 23 duim, nuut of tweedehands. Wil op die plaas gebruik. Dankie.
  11. E

    Help beplan my vakansie.

    First things first, ek gooi afrikaans, you are more than welcom to replay in Brits. Ons is so 10 tot 12 mense wat wil gaan toer. Ses bike's en twee 4x4's. Ons het twee weke om die trip te doen, April-vakansie die laaste twee weke of die Junie-vakansie. Plekke wat ons in gedagte het is...
  12. E

    15 Desember 2007

    Dis daai tyd van die jaar wat jy wil terug sit, ontspan, iets in die glas en stront praat. Saterdag die 15de Desember, langs die Breede, dop en chop, tent en bike, reun en vrou'tjies hond of alleen. Buurman het 'n nuwe dubbeldek boot vir "sundowners," daars genoeg houd vir 'n staanvuur, genoeg...
  13. E

    KLR650 4 sale (foto)

    Vriend van my se bike: KLR650                                     Joe van Wyk                                     084 513 6913                                       31000 km                                     R33 000
  14. E

    Speelding vir Boeta?

    My seun was nou in Apri 8jaar oud. Hy het so 'n 4 wiel  Rumbler 50ATV gehad, dis nou Patat sin. (dogter) Hy het nou al 'n paar maal op die plaas se 500 Suzuci's gery, dis nou spuit tyd so die ou mis nou 'n bietjie uit. Ek wil bitter graag vir hom 'n 2 wiel koop, maar wat? ??? ??? ??? ??? Ek...
  15. E

    Waarheen?

    Waarheen gaan mens die lang naweek met vrou'tjie? Kinders kuier by ouma en oupa.
  16. E

    Better late then never.

    One jear late. Ons was daar, innie Hel in. Glad nie so 'n K@k plek soos die mense wil voorgee nie. >:D Dag en datum, 16 September 2006 die Saterdag oggend. Ons kry mekaar by Aan De Doorns Wynkelder. Weer moet ons 'n bakkie saam vat vir die proviant. Manne besluit dit gaan 'n koue naweek wees so...
  17. E

    Wupperthal

    Dit was een van ons vriendekring se eerste bike-naweke weg. Twee weke voor die tyd was alles al gepak en reg. Daar moet 'n bakkie saam! Dis vir die proviand :occasion14: Ons het die Saterdag oggend so 7:00am mekaar by Aan De Doorns Wynkelder gekry. Die weer het gedruig en wou net-net begin...
  18. E

    Thank jou!

    Hier is 'n paar van my vriende wat ek al die eer gehad het om 'n dag of twee en selfs twee weke mee saam kon getoer het ;D ;D ;D Ek hoop ons het nog baie saam :D :D
  19. E

    Koudste dag in Hell

    Het iemand al so koud gekry ??? ??? Swartberg pass. :D
  20. E

    Enduro

    Saterdag oggend ry die manne wat kan in Vyeboom. Is daar enige Wilddogs wat gaan kyk of ry ??? ???
Top