Ektoknbike
Race Dog
- Joined
- May 4, 2007
- Messages
- 899
- Reaction score
- 0
- Location
- Oppie plaas Worcester
- Bike
- KTM 950 Adventure
33 47 00.61S 19 37 01.00E
Hier reg voor my huis, op die draai manne, soos jy van Worcester se kant af kom en wegdraai Robertson toe.
Een of ander ou het baie diesel daar gemors, ek sal netnou sand gaan oorgooi. Ry maar stadig vir die ouens wat hier deur kom anders gaan jy jou gat sien.