Hi manne, ek wil graag op die groepie se knoppie druk, ek het twee jaar terug begin om n paar goedtjies bymekaar te maak om n cafe racer te bou maar het nou die punt gekom om die eintlike fiets aan te koop, met dit gese wil ek graag hoor of iemand nie weet van n fiets uit die 80s nie iets soos n...